Why do we suffer and die?
For as by one man's disobedience many were made sinners, so by the obedience of one shall many be made righteous. Rom 5:19
Further reading: http://eytanyam.blogspot.com/2008/11/why-do-we-suffer-and-die.html
The grace of our Lord Jesus Christ be with you all.
Amen.
Rom 16:24
Thursday, 13 November 2008
Julle sal nooit alleen wees nie!
Julle sal nooit alleen wees nie!

Leana, Lerique, Analeh, Sune & familie en vriende van die Matthee familie,
Al kon ons nie fisies by julle wees vandag nie, is ons in die gees daar. Ons was bevoorreg om 'n man soos Enrique te kon ken en ons dank God daarvoor.
Leana, in die dae, weke, en maande wat voorle sal ons steeds by julle wees, saam met julle treur, en gedurig deur vir julle bid. As jy 'n vriendin, 'n uitlaat klep, of 'n 'sounding board' soek, is ek net 'n oproep, 'n epos of 'n blog ver.
Julle sal nooit alleen wees nie! God verseker ons by verskeie geleenthede in Sy Woord: Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. ... Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Heb 13:8&5b; Deut.31:6; Jos. 1:5; 1Ch. 28:20 & Mat.6:25-34.God is almagtig, alwetend, en oraloor teenwoordig, en Hy gebruik mense om Sy liefde aan die wereld te openbaar. So wil ons graag instrumente in Sy hand wees vir julle!
Ons sal Enrique NOOIT vergeet nie! God se immers: Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Wees gehoorsaam aan julle voorgangers en onderdanig, want hulle waak vir julle siele as diegene wat rekenskap moet gee, sodat hulle dit met blydskap kan doen en nie al sugtende nie; want dit is vir julle nie nuttig nie. Heb 13:7&17.Jy en jou familie sal ons altyd in ons harte hou, Leana: Die broederliefde moet bly. Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg. [Ons bid vir julle], omdat [julle] in alles goed wil wandel. Heb 13:1,2&18.
Ons bid julle die Here se Seen en Genade toe:Mag die God van die vrede, wat die Groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle volmaak in elke goeie werk, om Sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Die genade sy met julle almal! Amen. Heb 13:20-21&25.
Ons bid julle die Here se Seen en Genade toe:Mag die God van die vrede, wat die Groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle volmaak in elke goeie werk, om Sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Die genade sy met julle almal! Amen. Heb 13:20-21&25.Sterkte met die eksamens, Lerique.
Gee jou kinders 'n stywe drukkie van my af, Leana.
Met al ons liefde,
Lizette & familie
Saturday, 8 November 2008
Share your memories of Enrique.
You are invited to share your memories, stories, photos and thoughts of Enrique Matthee here.
He was a mentor and friend to many people; his legacy does not have to die with his body.
He was a mentor and friend to many people; his legacy does not have to die with his body.
Enrique: R. I. P. Group on Facebook
Enrique: RIP
U r invited 2 join the Facebook group "Enrique Matthee R.I.P 4ever!!!" created by Monique Basson.
To see more details, follow the link: http://www.facebook.com/n/?group.php&gid=34557323943
L
U r invited 2 join the Facebook group "Enrique Matthee R.I.P 4ever!!!" created by Monique Basson.
To see more details, follow the link: http://www.facebook.com/n/
L
Enrique Matthee R.I.P

U r invited 2 join the Facebook group "Enrique Matthee R.I.P 4ever!!!" created by Monique Basson.
To see more details, follow the link:
http://www.facebook.com/n/
L
Friday, 7 November 2008
Enrique is with our Father now!

IN MEMORIAM - CXXIII
There rolls the deep where grew the tree.
O earth, what changes hast thou seen!
There where the long street roars hath been
The stillness of the central sea.
The hills are shadows, and they flow 5
From form to form, and nothing stands;
They melt like mist, the solid lands,
Like clouds they shape themselves and go.
But in my spirit will I dwell,
And dream my dream, and hold it true; 10
For tho' my lips may breathe adieu,
I cannot think the thine farewell.
- Lord Alfred Tennyson (http://www.gutenberg.org/)
ON ANOTHER'S SORROW
Can I see another's woe,
And not be in sorrow too?
Can I see another's grief,
And not seek for kind relief?
Can I see a falling tear,
And not feel my sorrow's share? ...
He doth feel the sorrow too.
Think not thou canst sigh a sigh,
And thy Maker is not by:
Think not thou canst weep a tear,
And thy Maker is not year.
Oh He gives to us his joy,
That our grief He may destroy:
Till our grief is fled an gone
He doth sit by us and moan.
*************************************************************************************************************
Leana, familie en vriende,
Ons harte ween saam met julle. Carmen se liedjie omskryf so raak hoe ons almal voel.
Ons sal ALTYD in dankbaarheid so aan Enrique dink:
Phm 1:4-7 Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig [was] ... tot eer van Christus Jesus. Want ons het groot blydskap en troos oor jou liefde, omdat deur jou, broeder, die harte van die heiliges verkwik is.
Leana en Lerique, woorde skiet tekort om ons hartseer en meegevoel te beskryf. Wanneer my eie woorde op raak, soek ek skuiling onder die vleuls van God se Heilige Woord:
2Th 2:16-17 En mag onse Here Jesus Christus self en onse God en Vader, wat ons liefgehad het en ‘n ewige troos en goeie hoop in genade gegee het, julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!
Phm 1:3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
Ons bid vir elkeen van julle!
Met al ons liefde,
Lizette, Jannie, JD & Robin De Klerk
November 7, 2008 9:07 AM
November 7, 2008 9:07 AM
Tuesday, 4 November 2008
November 4th, 2008: God, Our Comforter
Ecc 4:1-3 So I returned, and considered all the oppressions that are done under the sun: and behold the tears of such as were oppressed, and they had no comforter; and on the side of their oppressors there was power; but they had no comforter.
Yea, better is he than both they, which hath not yet been, who hath not seen the evil work that is done under the sun.
Children of Christ Jesus, take Comfort:
Joh 14:15-21 If ye love me, keep my commandments. And I will pray the Father, and he shall give you another Comforter, that he may abide with you forever; Even the Spirit of truth; whom the world cannot receive, because it seeth him not, neither knoweth him: but ye know him; for he dwelleth with you, and shall be in you.
I will not leave you comfortless: I will come to you.
Jesus promised:
Yet a little while, and the world seeth me no more; but ye see me: because I live, ye shall live also. At that day ye shall know that I am in my Father, and ye in me, and I in you.
He that hath my commandments, and keepeth them, he it is that loveth me: and he that loveth me shall be loved of my Father, and I will love him, and will manifest myself to him.
Our Comfort:
Joh 14:26-28 But the Comforter, which is the Holy Ghost, whom the Father will send in my name, he shall teach you all things, and bring all things to your remembrance, whatsoever I have said unto you. Peace I leave with you, my peace I give unto you: not as the world giveth, give I unto you. Let not your heart be troubled, neither let it be afraid. Ye have heard how I said unto you, I go away, and come again unto you. If ye loved me, ye would rejoice, because I said, I go unto the Father: for my Father is greater than I.
Psa 119:50 This is my comfort in my affliction: for thy word hath quickened me.
Isa 66:13 As one whom his mother comforteth, so will I comfort you; and ye shall be comforted...
Isa 40:1 Comfort ye, comfort ye my people, saith your God.
Psa 119:57-58 Thou art my portion, O LORD: I have said that I would keep thy words. I entreated thy favor with my whole heart: be merciful unto me according to thy word.
Psa 23:4 Yea, though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil: for thou art with me; thy rod and thy staff they comfort me.

Our Future Hope:
1Th 4:16-18 For the Lord himself shall descend from heaven with a shout, with the voice of the archangel, and with the trump of God: and the dead in Christ shall rise first: Then we which are alive and remain shall be caught up together with them in the clouds to meet the Lord in the air: and so shall we ever be with the Lord. Wherefore comfort one another with these words.
Invitation to you...
Phi 2:1-2 If there be therefore any consolation in Christ, if any comfort of love, if any fellowship of the Spirit, if any bowels and mercies, Fulfill ye my joy, that ye be likeminded, having the same love, being of one accord, of one mind.
DC
Friday, 31 October 2008
October 31, 2008, Vriende aan Sy voete.
Ek wonder partykeer of mens waarlik besef hoe God besig is om ons elke dag teen onsself te beskerm en teen al die invloede van die bose. En natuurlik is ons mense vol 'requests' en ons 'demand' en baklei en stoei of ... meestal ignoreer ons God net eenvoudig.
'Skuus, dat ek effe dramaties raak, ek is bietjie emosioneel rouerig vandag oor Enrique. Dit is dan wat 'n mens die onderskraging en die bemoediging van vriende so ontsettend waardeer. Veral die wat jou herinner waar jou hulp vandaan kom. Dankie vir julle!
So brokkie nuus: die TICS (Tieners vir Christus) groep het op Facebook 'n groepie gestig wat Enrique in gebed en in hulle harte dra. Ek deel graag al die links waar ons almal kan saamstaan voor God en ons vriend en herder kan opdra in gebed, en ons hartseer en probleme aan Sy voete kan kom le.
http://www.matthee.blogspot.com/
http://virenrique.blogspot.com/
http://www.wollienellie.blogspot.com
http://www.carepages.com/carepages/familiematthee
http://www.facebook.com/group.php?gid=13563199381
http://www.facebook.com/album.php?aid=41090&id=562013617
...en kyk gerus ook na: http://eytanyam.blogspot.com/ as jy God saam met ons wil verheerlik.
Ek laat julle met die versie wat vandag op Radio Tygerberg 104FM se webwerf was: http://www.radiotygerberg.co.za/
GALASIËRS 3:26 - Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God
En 'n welkome brokkie nuus:
"Welkom aan Cara Zevenster
Dit is met trots en blydskap en alle eer aan die Hemelse Vader dat Radio Tygerberg klein Cara Zevenster aan ons luisteraars bekend stel.
Cara se geboorte was effens vroeër as verwag maar nietemin is sy veilig en gesond om 10:36 op Saterdag 6 September in die lewe gebring. Cara het 'n allemintige 3.755 kg geweeg en is 53cm lank.
Radio Tygerberg en personeel wens ons hoof, Hardus Zevenster en sy vrou Cheryl baie geluk met die geboorte van hul eersteling. Dit is ons gebed dat die Here hulle as gesin ryklik sal seën"
'n Laaste versoek: Ek sal graag wil epos kontak maak met almal wat boodskappies vir Enrique geplaas het. U kan my kontak by: deklerkcanada@gmail.com of by: bacsldk@yahoo.co.uk. Dankie by voorbaat.
NS: indien jy nie 'n google account het nie, of nie joune wil gebruik om op die blogs en Facebook in te gaan nie, is jy baie welkom om my te epos (by enige van my addresse hierbo) en ek sal met graagte vir jou die jongste nuus oor Enrique se welstand per epos vir jou aanstuur.
Seenwense uit Kanada,
Lizette De Klerk
'Skuus, dat ek effe dramaties raak, ek is bietjie emosioneel rouerig vandag oor Enrique. Dit is dan wat 'n mens die onderskraging en die bemoediging van vriende so ontsettend waardeer. Veral die wat jou herinner waar jou hulp vandaan kom. Dankie vir julle!
So brokkie nuus: die TICS (Tieners vir Christus) groep het op Facebook 'n groepie gestig wat Enrique in gebed en in hulle harte dra. Ek deel graag al die links waar ons almal kan saamstaan voor God en ons vriend en herder kan opdra in gebed, en ons hartseer en probleme aan Sy voete kan kom le.
http://www.matthee.blogspot.com/
http://virenrique.blogspot.com/
http://www.wollienellie.blogspot.com
http://www.carepages.com/carepages/familiematthee
http://www.facebook.com/group.php?gid=13563199381
http://www.facebook.com/album.php?aid=41090&id=562013617
...en kyk gerus ook na: http://eytanyam.blogspot.com/ as jy God saam met ons wil verheerlik.
Ek laat julle met die versie wat vandag op Radio Tygerberg 104FM se webwerf was: http://www.radiotygerberg.co.za/
GALASIËRS 3:26 - Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God
En 'n welkome brokkie nuus:
"Welkom aan Cara Zevenster
Dit is met trots en blydskap en alle eer aan die Hemelse Vader dat Radio Tygerberg klein Cara Zevenster aan ons luisteraars bekend stel.
Cara se geboorte was effens vroeër as verwag maar nietemin is sy veilig en gesond om 10:36 op Saterdag 6 September in die lewe gebring. Cara het 'n allemintige 3.755 kg geweeg en is 53cm lank.
Radio Tygerberg en personeel wens ons hoof, Hardus Zevenster en sy vrou Cheryl baie geluk met die geboorte van hul eersteling. Dit is ons gebed dat die Here hulle as gesin ryklik sal seën"
'n Laaste versoek: Ek sal graag wil epos kontak maak met almal wat boodskappies vir Enrique geplaas het. U kan my kontak by: deklerkcanada@gmail.com of by: bacsldk@yahoo.co.uk. Dankie by voorbaat.
NS: indien jy nie 'n google account het nie, of nie joune wil gebruik om op die blogs en Facebook in te gaan nie, is jy baie welkom om my te epos (by enige van my addresse hierbo) en ek sal met graagte vir jou die jongste nuus oor Enrique se welstand per epos vir jou aanstuur.
Seenwense uit Kanada,
Lizette De Klerk
Thursday, 30 October 2008
October 30, 2008, 15:20 Here, verander sy lot...
Psa 126:4 o HERE, verander [Enrique se] lot soos waterstrome in die Suidland. [Ons hou vas aan U Woord:]
2Ki 19:15-16 En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE, God van Israel, wat op die gérubs troon, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak! o HERE, neig u oor en luister. Open u oë, HERE, en kyk; en hoor...
2Ki 20:1-11,19 In dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die HERE: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die HERE en gesê: Ag, HERE, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met ‘n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë. En Hiskía het bitterlik geween. En Jesaja het die middelste voorhof nog nie uitgegaan nie of die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê: Draai om en sê vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die HERE, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die HERE. En Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg en jou en hierdie stad uit die hand van die koning van Assirië red, en ook hierdie stad beskut ter wille van My en my kneg Dawid. Verder sê Jesaja: Bring ‘n vyekoek; en hulle het dit gaan haal en op die sweer gesit, en hy het gesond geword.
Hiskía het vir Jesaja gevra: Wat is die teken dat die HERE my gesond sal maak, en dat ek op die derde dag sal opgaan na die huis van die HERE? En Jesaja antwoord: Dit sal vir jou die teken van die kant van die HERE wees dat die HERE die woord sal volbring wat Hy gespreek het: Moet die skaduwee tien grade vooruit gaan, of moet dit tien grade agteruit gaan? Toe sê Jehiskía: Dit is maklik vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee teruggaan, tien grade agteruit. En Jesaja, die profeet, het die HERE aangeroep, en Hy het die skaduwee op die grade waarlangs dit op die grade van Agas se sonnewyser gedaal het, laat teruggaan, tien grade agteruit. Toe sê Hiskía vir Jesaja: Die woord van die HERE wat u gespreek het, is goed. Ook sê hy: Waarom dan nie, as daar maar vrede en bestendigheid in my dae sal wees!
Psa 106:1-2,4 Halleluja! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Wie kan die magtige dade van die HERE uitspreek, al sy roem verkondig? Dink aan [Enrique], o HERE, na die welbehae in u volk, besoek [hom] met u heil...[Here, want ons hoop is op U; niks is vir U te klein of te groot of te moeilik nie!! Here, U het dit vir Hiskia gedoen! O Here, Ons vertrou op U belofte:] Joh 14:13-4 En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.
[Here Jesus, die volk het U dienskneg nodig! Amen.]
Tuesday, 28 October 2008
Monday, 27 October 2008
October 27, 2008, Wollie & Nellie
Ek deel graag 'n uitnodiging wat ek per epos ontvang het met julle:
-----------------------------------------------------------------------------------
Liewe Vriende in Jesus
Wollie en ek het ook nou 'n "Blogspot" geskep met die doel om 'n paar fotos en gedagtes ivm Enrique te publiseer. Julle kan gaan kyk by:
http://www.wollienellie.blogspot.com
en kommentaar lewer by "comments", indien julle wil.
Groete in Christus.
Wollie & Nellie
-----------------------------------------------------------------------------------
Liewe Vriende in Jesus
Wollie en ek het ook nou 'n "Blogspot" geskep met die doel om 'n paar fotos en gedagtes ivm Enrique te publiseer. Julle kan gaan kyk by:
http://www.wollienellie.blogspot.com
en kommentaar lewer by "comments", indien julle wil.
Groete in Christus.
Wollie & Nellie
Sunday, 26 October 2008
October 26, 2008, Liefde / Love
Liana & Enrique,
Hoe mooi is die liefde tussen twee Godskinders nie. Leana, jou jongste boodskap bring die volgende tot gedagte:A Dream Within a Dream
Take this kiss upon the brow!
And, in parting from you now,
Thus much let me avow-
You are not wrong, who deem
That my days have been a dream;
Yet, if Hope has flown away
In a night, or in a day,
In a vision, or in none,
Is it, therefore, the less gone?
All that we see or seem
Is but a dream within a dream.
I stand amid the roar
Of a surf-tormented shore,
And I hold within my hand
Grains of golden sand-
How few! yet how they creep
Through my fingers to the deep,
While I weep- while I weep!
O God! can I not grasp
Them with a tighter clasp?
O God! can I not save
One from the pitiless wave?
Is all that we see or seem
But a dream within a dream?
(E. A. Poe)
Pro 15:17 Liewer ‘n porsie groente waar liefde by is, as ‘n vetgevoerde bees en haat daarby.

Sonnets from the Portuguese 43: How Do I Love Thee
How do I love thee?
Let me count the ways
I love thee to the depth and breadth and height
My soul can reach, when feeling out of sight.
For the ends of Being and ideal Grace
I love thee to the level of everyday's
Most quiet need, by sun and candlelight.
I love thee freely, as men strive for right
I love thee purely, as they turn from praise
I love thee with the passion put to use
In my old griefs, and with my childhood's faith.
I love thee with a love I seemed to lose
With my lost saints, --
I love thee with the breath,
Smiles, tears, of all my life! --
and, if God choose,
I shall but love thee better after death.
(E. B. Browning)
1Co 13:8 Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan.
1Co 13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
To My Dear and Loving Husband
If ever two were one, then surely we.
If ever man were lov'd by wife, then thee;
If ever wife was happy in a man,
Compare with me ye women if you can.
I prize thy love more then whole Mines of gold,
Or all the riches that the East doth hold.
My love is such that Rivers cannot quench,
Nor ought but love from thee, give recompence.
Thy love is such I can no way repay,
The heavens reward thee manifold I pray.
Then while we live, in love let's so persever,
That when we live no more, we may live ever.
(A. Bradstreet)
Pro 3:3-4 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en ‘n goeie insig in die oë van God en die mense.
1Co 13:12-3 Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

Ons is geseend om te kan deel in julle liefde en saamwees. Baie dankie. Ons dra julle in ons harte en in ons gebede.
Tit 3:15 Almal wat saam met my is, groet jou. Groet die wat vir ons liefhet in die geloof. Die genade sy met julle julle almal! Amen.
Lizette, Jan, JD & Robin
Thursday, 23 October 2008
Subscribe to:
Posts (Atom)
